Mbali Ntuli gaan nie die DA se leier word nie, maar …
“Die dinamiese jong politikus, Mbali Ntuli (32) van KwaZulu-Natal, sal na alle waarskynlikheid nie die DA-leier word nie omdat – soos sy dit onlangs gestel het – ‘die DA nie die vermoë het om die verbeelding van Suid-Afrikaners, veral voorheen benadeeldes, aan te gryp nie’. Ntuli is saam met John Steenhuisen, waarnemende DA-leier, ’n kandidaat vir die pos van DA-leier.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed