Max du Preez oor vrye spraak en geloofwaardige joernalistiek

“Klim van jou rusbank af, sit die remote control neer en word ’n aktivis. Sonder vrye spraak is geen demokrasie of oop samelewing moontlik nie.”