“Formidabel kyk sy deur die dekades na my terug. Moedig, waardig, ’n imposante teenwoordigheid in ons sitkamer. My ma het dit nooit laat raam nie en dis plek-plek verniel, maar ek het haar in ’n goue raam gesit. Aan die voorsate moet ’n mens respek betoon.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed