Maryke Roberts en Bettina Wyngaard in gesprek oor Lokval
“Opbouende kritiek is iets waaruit mens altyd kan leer. Daar is byvoorbeeld een keurverslag wat ’n aantal probleme in ’n vorige manuskrip uitwys. Daai kritiek was soos ’n meesterklas in skryfkuns, en ek bewaar dit soos goud.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed