Marlise Joubert (1945–)

“Om digter te wees, is om self denker te wees; om self filosoof te wees. Om digter te wees, is ook om mens te wees wat gedurig eksistensieel-eties gemoeid is met die wyses van wees en van uitdrukking gee aan sy eie wese.”