Marion Erskine: "Ek is die rykste mens in die wêreld"

“Ek daag enige iemand in die wêreld uit om ’n boekgroep van 11 600 mense te run met die sukses wat ons doen. Partykeer moet jy kwaai wees. Partykeer moet jy jou reëls en regulasies strenger toepas. As jy egter kyk na enige ander groepe op die internet en boeliegedrag – ons het nie dit op ons groep nie.”