Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

“Marinus Wiechers was ’n besonderse mens, ’n Renaissance-mens: akademiese regsgeleerde, kunstenaar, musiekliefhebber, kollega, vriend, vader, iemand wat ons nie sal vergeet nie.”