Mara deur Marida Fitzpatrick: ’n onderhoud met die skrywer
“Iemand het eenkeer gesê ‘all memory is fiction.’ Die oomblik dat ’n mens iets deur die filter van jou eie belewenis en herinnering onthou, raak dit noodwendig iets anders, iets wat jy tot ’n mate self geskep het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed