Mandela Bay Arts Festival: ’n resensie van Jou ma se ... platespeler

“Dit sit nie in enige groep se broek om jou in 90 minute van oom Chris Blignaut tot by Karen Zoid te neem, en dan nog Bles Bridges en Kerkorrel en Fokofpolisiekar ook te doen nie. Dis wat dié ouens reggekry het.”