Maak die hortjies wyd oop: Ons weet nou wat van Peter Blum geword het – ’n resensie van Hortjies dig

[Hortjies dig] is ook ’n menslike, sielkundig wáár drama wat in die eerste plek gaan oor twee mense wat byna uitsluitlik op mekaar aangewese is in die vreemde.”