Maak beurtkrag van Eskom ’n menseregte-oortreder?

“Voortdurende kragonderbrekings beteken nie net dat Eskom in sy grondwetlike plig faal nie. Dit maak van Eskom ʼn aktiewe oortreder.”