Luna Paige kom huis toe

“Die langpad sal weer haar woning word. Hierdie toer was skynbaar ’n bevestiging en ’n erkenning aan haarself, dat sy op haar gelukkigste is wanneer sy in haar bakkie van dorp na dorp ry om op te tree.”