Luisterverhale: "Roomys" deur JM Gilfillan, voorgelees deur Marcel van Heerden

Marcel van Heerden lees JM Gilfillan se verhaal “Roomys” voor. Die verhaal het oorspronklik in Die vrank smaak van frambose, in 1993 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.