Luisterverhale: "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé

Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal “’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke” voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.