Luisterverhale: "Kafee" deur Elsa Joubert, voorgelees deur Rolanda Marais

Rolanda Marais lees Elsa Joubert se verhaal “Kafee” voor. Die verhaal het oorspronklik in Melk, in 1980 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.