Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal “Drie kaalkoppe eet tesame” voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, in 1956 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.