Luisterverhale: "Die vaal koestertjie" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden en Rolanda Marais

Marcel van Heerden en Rolanda Marais lees Eugène N Marais se verhaal “Die vaal koestertjie” voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.