Luisterverhale: "Die lied van die reën" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden

Marcel van Heerden lees Eugène N Marais se verhaal “Die lied van die reën, ’n Koranna-dwaalstorie” voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.