Lui, lui, telefoon ... maar asseblief nie in die koffiewinkel nie!

“Die woord persoon is afgelei van die woord persona wat ‘masker’ beteken. En die hele wêreld, ook ’n koffiewinkel, is ’n verhoog gevul met ‘entrances and exits’, en ‘one man in his time plays many parts’, soos Shakespeare in As you like it vir ons verduidelik het.”