Ludo het sy nering gevind: Kry vir jou deur Francois Bloemhof

“Dit lees lekker en is vol allerhande wyshede, navorsing oor die verlede, pittighede en lagwekkende gebeure. Dit is ’n speurverhaal sonder polisiebetrokkenheid en grusaamheid.”