Lostorring deur Jadrick Pedro, ’n lesersindruk

“Die gedigte beweeg deur trauma, identiteit, manlikheid en oorlewing, maar sonder drama of pretensie. Dit is eerlik. Dit is rou. Dit is herkenbaar.”