Lossie love stories

“hoekô sal jy ’n romentic relationship inne warzone wil hê?
Daa’sie tyd om nog te staan en vry nie,
jy moet lieweste dai meisie help duck.”