LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 1)

“Herman noem sy seer en verwerping wat hy as kind ervaar het sy ‘oerwond’. ’n Oerwond waarmee hy net nie vrede kan maak nie en wat oor sy skouers bly hang soos ’n swart jas.” | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.