LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Cathy Hugo se resensie van Hoerkind (finale weergawe)

“Die lang swart jas wat hy op die verhoog gedra het, simboliseer hierdie ‘swart hond’. Wanneer dit met hom goed gegaan het, het hy die swart jas afgegooi.” | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.