LitNet | STAND: Teaterresensie van Die ontelbare 48 (weergawe 2)

“Dit herinner ’n mens daaraan dat die krag van goeie, fisieke karakterisering en subtiele stemverwisseling oorgenoeg is om ’n storie te vertel.” | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die tweede weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.