LitNet se Kommadagga-slypskool vir tydskrifverhaalskrywers, aangebied saam met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot

Aspirant-tydskrifverhaalskrywers kan nou aansoek doen vir vanjaar se Kommadagga-slypskool, aangebied deur Rachelle Greeff en Niq Mhlongo. LitNet, die Jakes Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot maak diƩ geleentheid moontlik.