LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot
Die drie-week-residensie sluit in: retoerkaartjies na Gqeberha (Port Elizabeth), indien nodig, vervoer tussen die lughawe en Somerset-Oos, ’n gerieflike, eie “kamer met ’n uitsig”, die Stigting se inwonende sjef se heerlike maaltye en onbeperkte toegang tot die internet.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed