Kom saam: ’n onderhoud met Sonja Goldberg oor haar dagstukkieboeke

“Omdat die dagstukkieboek ’n kort opsomming van ’n onderwerp is wat toegelig word met ’n Bybelvers, is hierdie dan ’n ideale medium om mense (oud en jonk) by die Bybel uit te bring.”