LitNet Akademies Weerdink: COVID-19 en vis maior, kontrakbreuk en repudiëring

“Getoets hieraan kan die koronaviruspandemie wel neerkom op vis maior, afhangende daarvan of die pandemie jou kontraksplig objektief onmoontlik maak en of die redelike mens ook nie die onmoontlikheid sou kon vermy nie.”