LitNet Akademies Weerdink: Die klaskamer in ’n posthumanistiese samelewing
“Die ideale kurrikulum sal interdissiplinêr van aard wees, waar daar oor vakgebiede heen volle samewerking is met een hoofdoel voor oë: dat leerders taal- en wiskundevaardighede sal bemeester. Máár: sentraal in hierdie kurrikulum sal omgewingsopvoeding en die ontwikkeling van ekogeletterdheid by leerders staan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed