LitNet Akademies Weerdink: Brexit

Op 31 Januarie 2020 om 23:00 het die Verenigde Koninkryk (VK) sy lidmaatskap van die Europese Unie (EU) na 47 jaar beƫindig. Wat is die gevolge wat Brexit inhou vir die VK, die EU en ander state?