LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange

“‘n Hunkering se grein is ‘n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op ‘n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid.”