LitNet Akademies-resensie-essay: Kaar 'n klein ensiklopedie van woord en digkuns

Die ooreenkomste van Kaar met die twee vroeëre bundels gaan egter veel verder as net die rol van die land en die landskap. Ten minste net so sterk is die rol van die enkeling teenoor die groep.