LitNet Akademies-resensie-essay: Grensgeval as interteks tussen môre en gister

“Marita van der Vyver se werk lees só lekker dat ’n mens dit op die sand by die see, knus onder die komberse met ’n beker warm sjokolade, of selfs hoog in die berge met ’n kopliggie in ’n grot wíl lees.”