LitNet Akademies-resensie-essay: Decima deur Eben Venter

Eben Venter is by die Woordfees! “Mites word gewoonlik geskep om sodoende kommentaar te lewer op ’n werklike gebeurtenis. Só is die karakter van Decima geskoei op ware verhale van renosterstropery om die voortdurende stryd in die bewaring van skaars spesies te belig.”