LitNet Akademies-resensie-essay: Buys deur Willem Anker

"Die trek is die reis van die wilde gees wat nie gevange kan voel nie en steeds die vryheid soek buite bindende grense. Die trek van plek tot plek is deels ontvlugting, soms van die wet en die gereg; deels is dit die konstante gang van verloor en weer opbou, deels van vernietig en weer begin."