LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges het met ’n musiekonderwyser, Darius Erasmus, gesels om uit te vind wat effektiewe leierskap in Suid-Afrikaanse skole vir hom beteken: “Die genot lê in gelukkige kinders. ‘Only if they keep the teacher happy.'”