LitNet Akademies-artikels met 2024 ATKV-SA Akademiepryse bekroon

LitNet Akademies-artikels deur Johann Rossouw en Daniƫl Louw is pas bekroon met die ATKV en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se ATKV-SA Akademiepryse vir geakkrediteerde akademiese artikels in Afrikaans.