Literêre vertaling – 'n paar praktiese wenke

Vir die raps meer as twintig jaar wat ek betrokke was by die publikasie van vertalings het verskeie gebruike rondom die identifiseer van geskikte werke vir vertaling, die verkoop van vertaalregte en die regte van die vertaler deur ’n proses …