Suidoosterfees 2024: Lipkap – ’n onderhoud met Frazer Barry

“Die Khoekhoegowab-taal in die produksie word voorgehou as ’n ervaring in plaas van ’n verduideliking. Die taal se klanke is geweldig kompleks en ons het Jan van Riebeeck se ‘mis-vat’ van die Khoi-Khoi-klanke as voorbeeld.”