Life is ’n biets deur Faeed Amardien: ’n lesersindruk
“Lees hierdie onpretensieuse debuutroman van Faeed Amardien en gee dit vir ’n vriend, vriendin en daai tiener wat dalk net hormone, knieë en elmboë is, sodat ons saam kan besluit dat die lewe waaragtig nie fair is nie, en dat elkeen sy eie spoke moet besweer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed