Liefde uit die puin deur Naretha Franken: ’n resensie

“Ek het, terwyl ek Naretha se Romanza lees, bloot aangeneem dat sy ’n mediese agtergrond het, omdat sy die tonele in die trauma-eenheid so oortuigend weergee.”