Hierdie artikel ondersoek biografiese, intellektuele en geskiedkundige koppelings tussen die roman Cry, the beloved country en twee verbandhoudende verwerkings daarvan in die tydperk onmiddellik nĂ¡ die roman se publikasie. Aandag word gegee aan die historiese en sosiale kontekste waarin die roman, musiekblyspel (Lost in the stars) en rolprent bekend geword het.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed