Liefde is ... oorlogskuns: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (12 April om 15:00)
In Oekraïne is beelde, wat gebaseer is op die strokiesprent Liefde is …, op verskeie groot advertensieborde aangebring. Viktor gesels oor hierdie makabere kunswerke, en ook oor liefde, troues en die wisjiwanka, ’n tradisionele Oekraïense hemp met fyn borduurwerk op.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed