Liefde is liefde, dis só eenvoudig: Oktober deur Réney Warrington
“En dit laat my wonder hoekom ons liefde netjies in pakkies wil vasknoop en name gee. Hoekom wil ons so graag etikette op alles plak? Ek het dit self gedoen toe ek die boek se agterblad gelees het – ’n queer love story, nie net ’n love story nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed