Liefde in die tyd van die internet: ’n onderhoud met Fransi Phillips
“Die storie moet homself skryf of anders gaan niemand dit doen nie. Ek het ook baie min tyd om te skryf. My digbundel My lied van die niet het ek in twee dae geskryf, en die grootste deel van Liefde in die tyd van die internet is tussen treine op die Moskou-metrostasies geskryf, met die mees ondenkbare lawaai in my ore.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed