Liefde in die tyd van COVID-19

“Ons degeneratiewe liggame, voorlopig skoon van
skenkerbeen, ly aan abbakoors, ons soek mekaar
se isolasie nou byna uurliks op”