“As ek die storie van Adam en Eva moes oorvertel, sou dit die lemoen wees wat tot hul val gelei het. Die lemoenboom daar in die middel van die tuin sou Eva al met die geur van sy bloeisels verlei het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed