Lewenswetenskappe: Sure en basisse, miere en termiete – het hulle iets gemeen?
“Behalwe vir selfverdediging, gebruik miere ook mieresuur om hul neste mee te ontsmet. Mieresuur het anti-mikrobiese eienskappe. Dit beteken dat dit die groei van mikrobes wat siektes onder die miere kan veroorsaak, vertraag. Mieresuur is so effektief dat dit gebruik word om veevoer mee te preserveer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed