Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

As jy in graad 10 is en binnekort Lewenswetenskappe-toets skryf, sal hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Rouxlyn Botha jou met jou voorbereiding kan help. Volgende keer as jy in die natuur is en ’n blaar so geel sien verkleur soos hierdie een in die foto, sal jy boonop die rede daarvoor verstaan.